tag:blogger.com,1999:blog-1537715221047109748.post4438546215599724063..comments2024-03-16T12:23:32.174+02:00Comments on Colyn maak Man Kos: Maklike brood met siel ...Colyn kook ManKoshttp://www.blogger.com/profile/05035901890954688482noreply@blogger.comBlogger4125tag:blogger.com,1999:blog-1537715221047109748.post-85680812029428509092014-02-10T13:08:38.349+02:002014-02-10T13:08:38.349+02:00Snaaks hoe daar seker dinge in die lewe is wat ons...Snaaks hoe daar seker dinge in die lewe is wat ons sommer net aanvaar as vanselfsprekend en dan later as dit weg is dan besef ons eers wat ons gehad het.Colyn kook ManKoshttps://www.blogger.com/profile/05035901890954688482noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1537715221047109748.post-56492189735545865082014-02-09T09:26:56.119+02:002014-02-09T09:26:56.119+02:00Grote Griet, ek sal my Outop se voorgebit gee om w...Grote Griet, ek sal my Outop se voorgebit gee om weer Spardeeg in die hande te kan kry. Diekant van die aardbol moes ons maar naasbeste doen en self 'n degie brou met Gatkantlandse (Down Under ala Australia) bestanddele. Duisend en tien dankies vir die deel van hierdie!<br />Meraai vannie baaihttps://www.blogger.com/profile/10414697930866590361noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1537715221047109748.post-51176307038332352392014-02-03T16:54:49.014+02:002014-02-03T16:54:49.014+02:00Jy is reg Helena ... die olie, sproei en die water...Jy is reg Helena ... die olie, sproei en die water in die pan is alles deel van a lekker korsie. Daardie tweede bak sessie teen die laer temperatuur is ook baie belangrik vir die kors ontwikkeling.Colyn kook ManKoshttps://www.blogger.com/profile/05035901890954688482noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1537715221047109748.post-78214736339045481842014-02-03T16:25:23.191+02:002014-02-03T16:25:23.191+02:00Genade dit lyk HEERLIK**en die vog in die pan en d...Genade dit lyk HEERLIK**en die vog in die pan en die sproei maak n groot verskil aan jou broodkorsie Dankie vir die Deel daarvan**Helena Krugerhttps://www.blogger.com/profile/13468675779386323632noreply@blogger.com